Centurion Teater Bestuur!

1. Marlene Schmidt

Gebore en getoeë in Pretoria – Skool gegaan by Gerrit Maritz Hoërskool (Pretoria Noord) 3 kinders Melanie, Michael en Maryke – ouma van 4 kleinkinders – 15 jaar as “Bond originator” gewerk SA HOME LOANS EN Infinity Home Loans – 5 Jaar by Centurion Sakekamer as bemarker en toe die geleentheid gekry om as Bestuurder by die Teater te begin watter uitdaging!

2. Charlie Mopeli

Gebore in die Vrystaat – Ficksburg Hoërskool gematrikuleer 2005 . Werksaam by Centurion Kelder vanaf 2008 en onder meer by Donatello’s restaurant gewerk daarna nuwe Restaurant “Ons Stage” as beverage assistant manager. Betrokke tans by die nuwe Teater span en baie opgewonde oor die nuwe uitdagings onder meer om meer betrokke te raak by die klank en beligting.

3. Susan Botha

Gebore in Mayville – Hoërskool Langehoven gematrikuleer – 14 Jaar werksaam by Departememt Welsyn & Gesondheid – ek begin in 1987 by SABS waar ek verantwoordelik was was vir alles wat met admin te doen gehad het – ‘n hele 22 jaar.

Begin by Centurion Sakekamer in 2012 as assistant en verandtwoordelik vir alle finansiële aangeleenthede. Begin 1 April 2015 by Centurion Teater en super opgewonde.

Enige navrae kontak:

Marlene Schmidt
Tel: 012-664-7859
Fax: 086-207-4040
Cel: 072-245-4390

20150526_113037