Welkom by Centurion Teater en Wynkelder se nuwe Blad

Ons het ‘n nuwe Logo, en ‘n Nuwe Webblad!

Hoop julle hou hiervan?

Opkomende Vertonings en Funksies sal op die blad gesit word met die nodige besprekingsinformasie.

Alle Spesiale aanbiedinge by ons Reastaurant en Wynkelder sal ook onder Events wees en gekalender so beplan gerus jou sosiale lewe rondom Centurion Teater waar daar elke dag van die week iets interresants of romanties wag…