Blackie Swart – Table for 5

Blackie Swart – Table for 5

Blackie Swart smaller
time 19:00

02/10/2017

Blackie Swart

Kunstenaar Naam – Blackie Swart
Opvoering Naam – Table for 5
Datum – Maandag 02 Oktober 2017
Tyd – 19H00
Koste –  R130.00 pp

BLACKIE SWART – Table for five, the guitar-world of J.J.Cale, Mark Knopfler, Chris Rea, Eric Clapton and Blackie Swart

Blackie Swart is gebore met musiek in sy wese, en na vele omswerwinge in meer as 25 lande, vestig hy homself as ‘n “Afrikaanse sanger” met menige treffers en CD-verkope van meer as 600 000.

Sy hart en siel is egter in Country-Blues-Rock, en die musiek van hierdie vier meesters, lê gemaklik in sy eie styl….as kitaarspeler en sanger.

Blackie is ook een van die stigterslede van die bekende groep, Ses Snare, wat reeds agt jaar gelede, hul debuut gemaak het by Centurion-teater (Die teater het intussen die noemnaam, “Tuisveld” gekry, onder Ses Snare volgelinge).

“Table for five” ‘n tydlose, musikale reis, is moontlik gemaak deur Reverbnation, ‘n digitale platform vir musiek.  Blackie keer uiteindelik terug te keer na sy “roots”, maar met meer as 35 jaar se ondervinding….

In sy eie woorde…”Ek het lank probeer om aan popster-status vas te klou…..weet rêrig nie hoekom nie, want dis hel…hierdie is Hemel!”

Bespreek jou selfdruk kaartjies by Tixsa

click here tixsa