Dinamiese Dames

Dinamiese Dames

Dienamiese Dames 01
time 20:00

11/10/2017

Kunstenaar Naam – Dinamiese Dames
Datum – Woensdag 11 Oktober 2017
Tyd – 20H00
Koste –  R150.00 pp

Die DINAMIESE DAMES is vriendinne van vermaaklikheid. Sedert 2015 deel hulle in mekaar se drome, vreugdes en vrese.

As uitvoerende kunstenaars het hulle besluit om talente saam te snoer en lewe te gee aan die kabaret- konsertkonsep “DIENAMIESE DAMES”. Die dames het ten doel om ‘n daadwerklike inpak te maak op vroue, deur ‘n vermaaklike inkyk op tema’s rondom menswees, vrouwees en JY- wees. 

Bespreek jou selfdruk kaartjies by Tixsa

click here tixsa