Gesonde Seks bied aan Kinders by Dosyne

Gesonde Seks bied aan Kinders by Dosyne

Kinders by Dosyne
time 19:00

22/09/2017

Kunstenaar Naam – Timothy Kieswetter
Opvoering Naam – Kinders by Dosyne
Datums – Vrydag 22 September 2017
Tyd – 19H00
Koste –  vanaf R165.00 pp

Na ‘n suksesvolle 4jaar toer van sy uitverkoopte sukses “Die Stripshow” is dit tyd vir Timothy Kieswetter om sy splinter nuwe een-man opvoedkundige komedie bekend te stel… KINDERS BY DOSYNE

“Kinders by Dosyne” is ‘n eerlike en komiese blik op die uitdagings van ouerskap.

Soms voel dit asof jy jou kind net wil foeter… dis okay!
Solank jy net nie die volgende generasie opfoeter nie.

Kom luister hoe hierdie pa van 5 dogters, dit elke dag oorleef.

Daar is ‘n kontant kroeg beskikbaar in die kelder by die teater.

Bespreek jou kaartjies by iTickets

iTickets