Gesonde Seks Ladies Night saam met Timothy Kieswetter

Gesonde Seks Ladies Night saam met Timothy Kieswetter

382959
time 19:00

26/07/2017

Kunstenaar Naam – Timothy Kieswetter
Datums – Woensdag 26 Julie 2017
Tyd – 19H00
Koste –  R75.00 pp

Gesonde Seks Ladies Night saam met Timothy Kieswetter

Die debat oor “nature vs nurture” is een wat voortgaan. In konteks van Gesonde Seks maak dit nie regtig saak nie, want ons liefdes kapasiteit is 100% beinvloedbaar deur ons ouers. 

50% van die DNA wat ons geerf het en 50% van die voorbeeld wat hulle vir ons geleer het. 

Hou daarvan of nie, totdat ons nie ons Mommy en Daddy issues verstaan en aanvaar nie, gaan ons nooit kan wegbreek daarvan en ons eie identiteit en liefdeskapasiteit ontwikkel nie.

In hierdie Gesonde Seks Ladies Nights gaan ek vir jou stap vir stap leer hoe om al jou Mommy en Daddy issues finaal agter jou te sit.

Kontant kroeg beskikbaar.

Bespreek jou kaartjies by iTickets

iTickets