Kevin Leo – Juwele Op My Pad

Kevin Leo – Juwele Op My Pad

Kevin Leo
time 19:00

31/08/2017

Kunstenaar Naam – Kevin Leo
Opvoering Naam – Juwele Op My Pad
Datum – Donderdag 31 Augustus 2017
Tyd – 19H00
Koste –  R120.00 pp

Met hierdie vertoning kyk Kevin Leo  terug na 21 jaar in die musiekbedryf. Hy deel met sy gehoor die juwele op hierdie besonderse en kleuryke reis. Op sy tipes humoristiese wyse en met sy besonderese en unieke stem deel hy staaltjies en musiek oor plekke, mense, lewenswyshede en lewenslesse  – die juwele op sy musikale reis.

Bespreek jou selfdruk kaartjies by Tixsa

click here tixsa