Mark Dag

Mark Dag

facebook-01 (003)
time 09:00

22/07/2017

Gebeurtenis – Mark Dag
Datum – Saterdag 22 Julie 2017
Tyd – 09H00 tot 14H00

 
Moenie hierdie Markdag misloop nie! 
Op die dag is daar Live kunstenaars.
As jy honger raak is daar ‘n restaurant asook kos stalletjies.

As jy ‘n mark tafel wil bespreek vir slegs R250, skakel Helen op 061 012 4513 of stuur epos aan helen.graziana@gmail.com