Koeke en Terte

Koeke en Terte

396697
time 19:00

04/05/2018

Kunstenaar Naam – Timothy Kieswetter
Datums – Vrydag 04 Mei 2018
Tyd – 19H00
Koste –  R100.00 pp

Die Tema: Koeke en Terte.

“Koeke en Terte” is ons tweede Ladies Night in ons reeks spesiaal ontwerp vir getroude asook enkel vrouens om hulle eie seksualiteit beter te verstaan, aanvaar en te bestuur.

Met “Koeke en Terte” fokus ons op hoe werk libido vloei en hoekom word sommige vrouens net nooit lus vir seks.

Ons gee praktiese wenke hoe om haar eie seksuele lus aan te wakker en die libido gapping te oorbrug wat bestaan tussen haar en haar man. 

Soos met al ons Ladies Nights, is dit weer ‘n DRESS-UP partyjie, en die keer is dit ‘n MASKER-bal. 

Trek jou mooiste rok aan en kom met ‘n MASKER en/of hoed.

Bespreek jou kaartjies by iTickets

iTickets