Lekker FM Dames Oggend – Groei waar jy geplant is

Lekker FM Dames Oggend – Groei waar jy geplant is

Lekker FM Dames Oggend
time 09:00

28/10/2017

Gebeurtenis – Lekker FM Dames Oggend – Groei waar jy geplant is
Datum – Saterdag 28 Oktober 2017
Tyd – 09H00
Koste –  R250.00 per dame

Kom geniet die oggend saam met die Lekker FM dames vir ʼn heerlike vinger ontbyt terwyl ons geïnspireer word deur ons Gas Spreker Nicolette Steel en vele ander aktiwiteite.

Rudi Muller gaan ook lekker musiek kom maak.

Daar sal ʼn LEKKER geskenk pakkie vir elke Dame en n paar LEKKER trekkings met n hoof trekking van Annique Day Spa ter waarde R2000.00

Daar gaan ook uitstallers wees met hulle kuns en kunsvlyt. En as jy wil uitstal is dit slegs R150.00 per Stalletjie – Bespreek voor 7 Oktober 2017 want daar is beperkte plek oor.

Vir meer inligting en om jou kaartjies to koop, skakel Lekker FM se kantoor op 012 664 1167