LEKKER FM KERSLIEDERE

LEKKER FM KERSLIEDERE

Lekker-FM
time 19:00

09/12/2017

Vertoning – Lekker FM Kersliedere
Datum – Saterdag 09 Desember 2017
Tyd – 19H00
Koste –  Gratis

LEKKER FM bied weer die jaar hul Kersliedere aan.

Die jaar doen ons dit by die Centurion Teater en daar is slegs 250 plekke beskikbaar. Dit is gratis so bespreek asb jou sitplek so gou as moontlik.

Ons sangers vir die aand is die gewilde Sharoney en Benice Borman.

Dit begin stiptelik 19:00 tot 21:00.

Kinders onder 3 jaar sit op ouers se skoot en kinders ouer as 3 jaar kry n stoel.

Om jou plek te bespreek kontak die LEKKER FM kantoor by 012 664 1167.