Navi Redd

Navi Redd

Navi Redd - Indiv poster 2017
time 20:00

17/11/2017

Kunstenaar Naam – Navi Redd
Datum – Vrydag 17 November 2017
Tyd – 20H00
Koste –  R140.00 pp

NO INSTRUMENTS, NO PROBLEM !!! 

Na 10 jaar in die vermaakbedryf nog steeds daardie een vertoning wat jy nie mag misloop nie… Ouer, gryser, wyser, beter…

Die rebelle van a capella vermaak jou weer met ‘n produksie propvol treffers…. elk verwerk op die unieke Navi Redd manier.

Geen “back-tracks”, geen musiekinstrumente! ‘n Mengsel van stem, klank, humor en energie wat jy nie mag misloop nie.

Bespreek jou selfdruk kaartjies by Tixsa

click here tixsa