Wanneer Trou Jy?

Wanneer Trou Jy?

wanneertroujy_CENT_v2
time 20:00

15/08/2017

Kunstenaar Naam – Mariette Loubser
Opvoering Naam – Wanneer Trou Jy?
Datum – Dinsdag 15 Augustus 2017
Tyd – 20H00
Koste –  R100.00 pp

Wanneer trou jy? So ‘n gepaste vraag, indien iemand verloof is. Indien nie, verskaf dit prima vermaak vir elkeen wat ‘n eg Afrikaanse “Stand-Up comedy” wil beleef.

Mariette Loubser die skrywer en komediant van “Wanneer trou jy? bied nie net teks maar ook sang in die vorm van parodie en eie komposisie soos sy vertel van vrae, flaters en “blind dates.”

Kaartjies beloop R100 en R80 vir studente en is beskikbaar by wanneertroujy@gmail.com