Welkom by Kelder

Sunset Lounge Die restaurant is oop na amper 3 jaar en wat ‘n sukses. Die eienaar Paul wat vir 13 jaar die Sunset Lapa besit het is aan die stuur van die suksesvolle eetplek. Heerlike middag etes en liplekker vinger ete’s kan bespreek word by die Kelder. Buffet etes is ook beskikbaar. Baie spesiale aanbiedinge deur die hele week.


image

Voorbereiding met passie ... vanaf die plasing van geregte tot die sensuele "uncorking" van die eerste bottel topgehalte wyn.

image

Intieme “Venue”,ideaal vir kleiner geleenthede, soos Kombuis Tee’s, Verjaarsdae, Konferensies of Vergaderings. Ons kan tot 40 Gaste Akkomodeer per Funksie. Kontant Kroeg is beskikbaar GOEIE PRYSE. Die Wynkelder word ook tans gebruik as ons Teater-Kroeg. Vir enige navrae : Skakel vir Marlene Schmidt by 012 664 8710 marlene@centurionteater.co.za

image

Goeie vriende, Lekker vermaak Uitstekende wyne en 'n warm atmosfeer, Wat meer kan jy vra?