A Full List of Upcoming Shows


Cover for Centurion Theatre
19,820
Centurion Theatre

Centurion Theatre

By die Centurion Teater kan jy seker wees van gehalte vermaak in 'n atmosferiese, knus omgewing.

Comments Box SVG iconsUsed for the like, share, comment, and reaction icons
Die Wyn Show: Griekse Aand (Die Kelder @ Centurion Teater) (Dond, 18 Augustus) NEW!

Die Wyn Show: Griekse Aand (Die Kelder @ Centurion Teater) (Dond, 18 Augustus) NEW!

Aug 18, 7:00pm

Centurion Theatre123 Amkor RoadCenturion,0157 Map

BYGESIT WEENS BESONDERSE NAVRAAG!

Wyn, Kos en Vermaak! Ons sê JA! DIE WYN SHOW is ‘n splinternuwe maandlikse geleentheid waar gaste vervoer word deur die wêreld van wyn, kos en kuns. Hoe klink ‘n wynproe, aangebied deur een van die land se voorste wynkenners, Judith Lee; ‘n gepaartgaande ete vaardig voorberei deur ‘n professionele sjef van Jan se Kombuis, top-klas vermaak, alles in die knus en klassiek-romantiese omgewing van Die Kelder by die Centurion Teater?

As dit nie soos ‘n onvergeetlike ervaring klink nie, weet ons nie wat sal nie! Perfek vir ‘n ‘Date Night’ of ‘n heerlike kuier saam met vriende.


Die Wyn Show skop in Augustus af deur die kus en wynlande van Griekeland na Centurion te bring- Grieks-geinspireerde wyne, traditionele en moderne griekse disse en die uitmuntende Marina Botha Spies wat ons heelaand vermaak met die musiek en strelende klanke van Nana Mouskouri.


Trotse Borge en Wyn-Vennote:
Van Loveren Wyne
Raka Wyn
Doolhof Wine Estate



Kaartjies: R250.00 pp (Insluitend Wynproe, Ete en Vermaak)

Datum:
Donderdag, 18 Augustus 2022
Vrydag, 19 Augustus 2022 (SOLD OUT)


Tyd: 19h00 vir 19h30

Plek: Die Kelder @ Centurion Teater


Bespreking noodsaaklik. Beperkte aantal plekke beskikbaar.

Kontantkroeg beskikbaar vir enige verdere drankies.

Bestellings teen spesiale pryse, direk van wynplase, sal ook geneem word.

Geen onder 18’s.
... See MoreSee Less

20 interested  ·  6 going
Die Wyn Show: Griekse Aand (Die Kelder @ Centurion Teater) (Vry, 19 Augustus)

Die Wyn Show: Griekse Aand (Die Kelder @ Centurion Teater) (Vry, 19 Augustus)

Aug 19, 7:00pm

Centurion Theatre123 Amkor RoadCenturion,0157 Map

AMPER UITVERKOOP:

Nog 'n datums bygesit: Dond, 18 Augustus (Bespreek: qkt.io/aw1qPj)

Wyn, Kos en Vermaak! Ons sê JA! DIE WYN SHOW is ‘n splinternuwe maandlikse geleentheid waar gaste vervoer word deur die wêreld van wyn, kos en kuns. Hoe klink ‘n wynproe, aangebied deur een van die land se voorste wynkenners, Judith Lee; ‘n gepaartgaande ete vaardig voorberei deur ‘n professionele sjef van Jan se Kombuis, top-klas vermaak, alles in die knus en klassiek-romantiese omgewing van Die Kelder by die Centurion Teater?

As dit nie soos ‘n onvergeetlike ervaring klink nie, weet ons nie wat sal nie! Perfek vir ‘n ‘Date Night’ of ‘n heerlike kuier saam met vriende.


Die Wyn Show skop in Augustus af deur die kus en wynlande van Griekeland na Centurion te bring- Grieks-geinspireerde wyne, traditionele en moderne griekse disse en die uitmuntende Marina Botha Spies wat ons heelaand vermaak met die musiek en strelende klanke van Nana Mouskouri.


Trotse Borge en Wyn-Vennote:
Van Loveren Wyne
Raka Wyn
Doolhof Wine Estate



Kaartjies: R250.00 pp (Insluitend Wynproe, Ete en Vermaak)

Datum: Vrydag, 19 Augustus 2022

Tyd: 19h00 vir 19h30

Plek: Die Kelder @ Centurion Teater


Bespreking noodsaaklik. Beperkte aantal plekke beskikbaar.

Kontantkroeg beskikbaar vir enige verdere drankies.

Bestellings teen spesiale pryse, direk van wynplase, sal ook geneem word.

Geen onder 18’s.
... See MoreSee Less

115 interested  ·  15 going
AJ and the Queens

AJ and the Queens

Aug 26, 7:30pm

Centurion Theatre123 Amkor RoadCenturion,0157 Map

AJ and The Queens


Three stars in their own right, fighting for a spot in the lime light. In a show full of comedy, moments that will make you think and great sing along numbers- the witty, the ditsy and the sultry are here to entertain. AJ & the Queens starring Armand Joubert, Betty Bangles & Lust Vegas are coming to the Centurion Theatre!



Armand Joubert

Armand Joubert is no stranger to the South African music industry. This young star from The Voice SA is known to blown audiences away with that 5 octave vocal range, energetic dance moves and impeccable style. With 6 number 1 radio hits under his belt, AJ has proven why he is indeed a star in his own right.



Betty Bangles

With a stroke of mascara, the teasing of a wig and just a dash of glitter, our master of ceremonies, Betty Bangles comes to life! With her OTT personality she has been entertaining South Africa for the past 20 years. Betty Bangles is a fun and outgoing personality with a passion for the stage and her audience.


Lust Vegas

She is the girl next door that just got an upgrade, She is the girl you yearn for. The girl you dream of having. She is charming, she has heart, talent and did we mention body? She is LUST VEGAS and she brings sex appeal to a city near you.

Additional information
Age restriction No under 16s
Refund policy Refunds allowed
... See MoreSee Less

5 interested  ·  5 going
Danie Reënwolf - Die Tuin! (Lentedag @ Centurion Teater)

Danie Re├źnwolf - Die Tuin! (Lentedag @ Centurion Teater)

Sep 1, 7:30pm

Centurion Theatre123 Amkor RoadCenturion,0157 Map

Na die sukses van die eerste twee digbundels wat meer as 4000 kopieë verkoop het stel Danie du Toit (Reënwolf) sy derde digbundel: ‘DIE TUIN’ bekend. Hy doen dit met stories wat jou op die hoek van jou stoel hou en songs wat jou net so ’n bietjie laat dryf. Wees deel van hierdie jaarlikse uitverkoper, en kry jou hande eerste op sy nuutste bundle wat by die vertoning beskikbaar sal wees.

Danie Reënwolf is ook die hoofsanger van SPOEGWOLF wat landswys bekend is vir treffer op treffer!
... See MoreSee Less

24 interested  ·  6 going
Lizz Meiring - Kameras, Konserte en Kleedkamer Stories @ Centurion Teater

Lizz Meiring - Kameras, Konserte en Kleedkamer Stories @ Centurion Teater

Sep 2, 7:30pm

Centurion Theatre123 Amkor RoadCenturion,0157 Map

In 2022 vier aktrise Lizz Meiring 38 jaar in die vermaaklikheidbedryf!!!

Om hierdie mylpaal te vier is ‘n spesiale vertoning/konsert geskep. Die vertoning is ’n klets en skets konsert en Lizz vertel van die woelinge en waansin, die tragedies en triomfe, die chaos en kreatiwiteit, die beroemdes en berugtes, die vreugdes en vertwyfelings van ’n lewe as aktrise.

Sy onthul die ver paaie se reis - plaaslik en internasionaal, die vreemde kleedkamers, verhoë, film- en tv stelle , die soms vreemde gedrag van gehore, luisteraars, kykers en die bewonderaars.

In hierdie uiters vermaaklike stuk , vol verrassings oor die vermaaklikheidsbedryf , kry die gehoor ’n agter-die-skerms ervaring soos nog nooit vantevore. ’n Stroom karakters uit haar skeppende skatkis maak hul opwagting - dis vars, dis slim, snaaks en soms meer ernstig.

Dis warmhartig, deernisvol en uiteindelik die storie van oorlewing en belewing - die verhaal van die aanslae, gelukskote , opslae en wenslae van die lewe waarmee elkeen kan indentifiseer .
... See MoreSee Less

20 interested  ·  1 going
Jennifer Zamudio - Dis Lente! @ Centurion Teater

Jennifer Zamudio - Dis Lente! @ Centurion Teater

Sep 3, 7:30pm

Centurion Theatre123 Amkor RoadCenturion,0157 Map

Dis Lente! is ‘n samestelling van Jennifer se gewildste liedjies wat ‘n lekker huppel in jou stap en hart sal sit die lente. Met haar lae alt stem, spontane en natuurlike Weskus humor kan jy verseker wees van ‘n maak dit net lekker ZAMJAM ervaring.

Die verhoog is Jennifer se speelplek en haar grootste passie, sy leef haarself uit in elke liedjie wat sy sing. Sy borrel oor van energie en haar “maak dit net lekker” leuse spreek boekdele. Jennifer se familie bynaam van kleins af is “Lente” en jy gaan met hierdie konsert Lente op die verhoog sien, ervaar en beleef. Haar musiek bestaan uit sielvolle ballades, lekker dans treffers en hier en daar iets met ‘n tikkie humor.

Die Dis Lente! konsert is ‘n 80 minute vertoning wat gevul is met tonne vermaak uit die boonste rakke!

Sosiale Media:

Facebook Page : www.facebook.com/JenniferZamudioSA/

Instagram : www.instagram.com/zamudio_jennifer/

Twitter : twitter.com/Zamudio_SA

Website : jenniferzamudio.co.za/
... See MoreSee Less

2 interested
Schalk Bezuidenhout - Keeping Up (Centurion Teater Lekker-Lag Fees 2022)

Schalk Bezuidenhout - Keeping Up (Centurion Teater Lekker-Lag Fees 2022)

Sep 15, 7:30pm

Centurion Theatre123 Amkor RoadCenturion,0157 Map

Schalk Bezuidenhout used to be woke AF (is that what the kids say these days?) What does AF even stand for? Point is: Schalk let used to be the liberal guy at the braai. But it's happening more and more that Schalk, and all of us for that matter, has to count his words. It's not like Schalk is against change! Not at all! But in this ever changing world and society, he is just trying to keep up.


'Keeping up' is Schalk Bezuidenhout's 5th one man show and definitely not one to miss!


Centurion Teater Lekker-Lag Fees 2022

Die Centurion Teater is bekend en bekroon vir haar top-klas, knus en kwaliteit vermaak van alle soorte. Met ‘n prioriteit en fokus op kunste vir die gemeenskap word jong, oud en almal tussen-in genooi vir ‘n ontsnapping van die soms donker realiteit – Teater se eenvoudigste doel.

Die Centurion Teater LEKKER-LAG Fees 2022 bou voort op hierdie missie en bring DRIE ongelooflik-snaakse komediante op die planke vanaf Sept tot Okt 2022 in drie mag-nie-misloop vertonings. “In donker dae kan ‘n giggel die straal lig wees wat almal nodig – tot Eskom kan nie ‘n lag afsit nie,” sê Tiaan Kirsten-Lubbe en Lian Sachse, bestuurders en eienaars van die teater.

Op 15 September skop SCHALK BEZUIDENHOUT die fees af met sy wel-bekende sin van humor en grappies in sy nuwe eenmanvertoning – KEEPING UP. Dié vertoning is ook die begin van sy nuwe toer wat daarna oor die land gaan reis.

Op 29 September kom die baie bekende komediant en seksuoloog TIMOTHY KIESWETTER die gehoor laat skaterlag in ‘n vertoning “ ‘n Joke van ‘n Huwelik” waarin hy groot knoppies druk en in diepte kyk na die verhouding van ‘n huwelik asook nodige tips gee oor hoe om die sekslewe ‘n nuwe vibrasie te gee. Gaste kan ook uitsien om na die vertoning ‘n hele reeks seks-speelgoed te koop om huis toe te neem.

Die Lekker-Lag Fees 2022 kom tot ‘n giggelende einde op 14 Oktober met die legendariese en skreeusnaakse MARION HOLM in haar vertoning van Holmruggery wat al by al wat ‘n fees is gewys het. “Hierdie is ‘n vertoning waar almal net kan lag en ontspan…as jy wil huil en wroeg, gaan kyk liefs iets anders,” sê Holm self.


SPESIAAL: Diegene wat vir AL DRIE vertonings kaartjies koop en ‘n e-pos stuur aan info@centurionteater.co.za om dit te bevestig, kry ‘n gratis R50 UBER voucher. Nou kan gaste om lag, kom drink én veilig by die huis uit kom – DIS MOS NOU HOE MENS MAAK!


Kaartjies is by Quicket of by www.centurionteater.co.za beskikbaar.

R200 pp per vertoning. Beperkte sitplekke beskikbaar.

Additional information
Age restriction No under 16s
Refund policy Refunds allowed ()
... See MoreSee Less

23 interested  ·  5 going
Hans steek die Rubicon oor (@ Centurion Teater)

Hans steek die Rubicon oor (@ Centurion Teater)

Sep 22, 7:30pm - Sep 22, 9:00pm+3Sep 23, 7:30pm - Sep 23, 9:00pmSep 24, 3:00pm - Sep 24, 4:30pmSep 25, 3:00pm - Sep 25, 4:30pm

Centurion Theatre123 Amkor RoadCenturion,0157 Map

Eers was daar die topverkoper boek deur Rudi van Rensburg, toe die baie gewilde voorlesing daarvan op RSG deur Tobie Cronjé, binnekort ook 'n rolprent en nou 'n komiese toneelstuk oor oudword op eie terme.

Op 90 is Hans nog springlewendig. Sy kinders boender hom egter vanuit hul tuistes in die buiteland uit sy lekker huis in die Kaap in Huis Madeliefie in. Hans se vindingryke pogings om uit Huis Madeliefie te ontsnap, word deur sy kinders en 'n drakoniese matrone in die wiele gery. Maar Hans laat hom nie voorskryf nie, en sy rebelsheid het geen keer nie. Vinnig is daar groot konsternasie in die tehuis. Hans se vele, en soms verdagte, nuwe vriende sorg vir groot pret en heelwat moeilikheid. Van daggakoekies en 'n boeremafia tot ontkleedansers en protesaksies, word Huis Madeliefie en sy inwoners onderstebo gekeer. Hans se storie is 'n storie van ons tyd. Sy omstandighede is dié van vele ouer Suid-Afrikaners wie se kinders die land verlaat het. Hans manewales sal oud en jonk gehore laat skaterlag.


Toneel: Komedie / eenmanvertoning
Met Charlie Bouguenon
Teks: Rudi van Rensburg
Verwerking: Francois Toerien
Regie: Lizz Meiring
Tegniese Regie en Beligtingsontwerp: Jak J Brits
Vervaardiger: Leftfoot Theatre Productions


Ondersteun deur NATi (Nasionale Afrikaanse Teaterinisiatief)

In Samewerking met Innibos Kunstefees
... See MoreSee Less

9 interested
Timothy Kieswetter - 'n Joke van 'n Huwelik (Centurion Teater Lekker-Lag Fees 2022)

Timothy Kieswetter - 'n Joke van 'n Huwelik (Centurion Teater Lekker-Lag Fees 2022)

Sep 29, 7:30pm - Sep 29, 9:30pm

Centurion Theatre123 Amkor RoadCenturion,0157 Map

TIMOTHY KIESWETTER kom laat die gehoor skaterlag in ‘n splinternuwe vertoning ‘n Joke van ‘n Huwelik waarin hy groot knoppies druk en in diepte kyk na die verhouding van ‘n huwelik asook nodige tips gee oor hoe om die sekslewe ‘n nuwe vibrasie te gee. Gaste kan ook uitsien om na die vertoning ‘n hele reeks seks-speelgoed te koop om huis toe te neem.

---

Centurion Teater Lekker-Lag Fees 2022

Die Centurion Teater is bekend en bekroon vir haar top-klas, knus en kwaliteit vermaak van alle soorte. Met ‘n prioriteit en fokus op kunste vir die gemeenskap word jong, oud en almal tussen-in genooi vir ‘n ontsnapping van die soms donker realiteit – Teater se eenvoudigste doel.



Die Centurion Teater LEKKER-LAG Fees 2022 bou voort op hierdie missie en bring DRIE ongelooflik-snaakse komediante op die planke vanaf Sept tot Okt 2022 in drie mag-nie-misloop vertonings. “In donker dae kan ‘n giggel die straal lig wees wat almal nodig – tot Eskom kan nie ‘n lag afsit nie,” sê Tiaan Kirsten-Lubbe en Lian Sachse, bestuurders en eienaars van die teater.



Op 15 September skop SCHALK BEZUIDENHOUT die fees af met sy wel-bekende sin van humor en grappies in sy nuwe eenmanvertoning – KEEPING UP. Dié vertoning is ook die begin van sy nuwe toer wat daarna oor die land gaan reis.



Op 29 September kom die baie bekende komediant en seksuoloog TIMOTHY KIESWETTER die gehoor laat skaterlag in ‘n vertoning “ ‘n Joke van ‘n Huwelik” waarin hy groot knoppies druk en in diepte kyk na die verhouding van ‘n huwelik asook nodige tips gee oor hoe om die sekslewe ‘n nuwe vibrasie te gee. Gaste kan ook uitsien om na die vertoning ‘n hele reeks seks-speelgoed te koop om huis toe te neem.



Die Lekker-Lag Fees 2022 kom tot ‘n giggelende einde op 14 Oktober met die legendariese en skreeusnaakse MARION HOLM in haar vertoning van Holmruggery wat al by al wat ‘n fees is gewys het. “Hierdie is ‘n vertoning waar almal net kan lag en ontspan…as jy wil huil en wroeg, gaan kyk liefs iets anders,” sê Holm self.



SPESIAAL: Diegene wat vir AL DRIE vertonings kaartjies koop en ‘n e-pos stuur aan info@centurionteater.co.za om dit te bevestig, kry ‘n gratis R50 UBER voucher. Nou kan gaste om lag, kom drink én veilig by die huis uit kom – DIS MOS NOU HOE MENS MAAK!


Kaartjies is by Quicket of by www.centurionteater.co.za beskikbaar.

R200 pp per vertoning. Beperkte sitplekke beskikbaar.
... See MoreSee Less

28 interested  ·  19 going
Marion Holm - Holmruggery (Centurion Teater Lekker-Lag Fees 2022)

Marion Holm - Holmruggery (Centurion Teater Lekker-Lag Fees 2022)

Oct 14, 7:30pm - Oct 14, 9:00pm

Centurion Theatre123 Amkor RoadCenturion,0157 Map

Die legendariese en skreeusnaakse MARION HOLM bring haar vertoning van Holmruggery wat al by al wat ‘n fees is gewys het na die Centurion Teater. “Hierdie is ‘n vertoning waar almal net kan lag en ontspan…as jy wil huil en wroeg, gaan kyk liefs iets anders,” sê Holm self.



Selfs Marion Holm het die laaste twee jaar weinig rondom haar kon sien om oor te lag. Toe besluit sy om deur haar vertonings van die afgelope 17 jaar te gaan krap en dáár laggoed te gaan soek, want die hemele weet, lag moet ons nou lag.



Só het dit gekom dat sy stories van lank terug op ’n nuwe manier inspan in die vertoning Holmruggery om vir ons emosionele verligting te bring in ’n tyd waarin dit voel of die ellende ons verswelg. Maar dit sal nie! Want ons het die heel beste teenvoeter: LAG.



Centurion Teater Lekker-Lag Fees 2022



Die Centurion Teater is bekend en bekroon vir haar top-klas, knus en kwaliteit vermaak van alle soorte. Met ‘n prioriteit en fokus op kunste vir die gemeenskap word jong, oud en almal tussen-in genooi vir ‘n ontsnapping van die soms donker realiteit – Teater se eenvoudigste doel.



Die Centurion Teater LEKKER-LAG Fees 2022 bou voort op hierdie missie en bring DRIE ongelooflik-snaakse komediante op die planke vanaf Sept tot Okt 2022 in drie mag-nie-misloop vertonings. “In donker dae kan ‘n giggel die straal lig wees wat almal nodig – tot Eskom kan nie ‘n lag afsit nie,” sê Tiaan Kirsten-Lubbe en Lian Sachse, bestuurders en eienaars van die teater.



Op 15 September skop SCHALK BEZUIDENHOUT die fees af met sy wel-bekende sin van humor en grappies in sy nuwe eenmanvertoning – KEEPING UP. Dié vertoning is ook die begin van sy nuwe toer wat daarna oor die land gaan reis.



Op 29 September kom die baie bekende komediant en seksoloog TIMOTHY KIESWETTER die gehoor laat skaterlag in ‘n vertoning “ ‘n Joke van ‘n Huwelik” waarin hy groot knoppies druk en in diepte kyk na die verhouding van ‘n huwelik asook nodige tips gee oor hoe om die sekslewe ‘n nuwe vibrasie te gee. Gaste kan ook uitsien om na die vertoning ‘n hele reeks seks-speelgoed te koop om huis toe te neem.



Die Lekker-Lag Fees 2022 kom tot ‘n giggelende einde op 14 Oktober met die legendariese en skreeusnaakse MARION HOLM in haar vertoning van Holmruggery wat al by al wat ‘n fees is gewys het. “Hierdie is ‘n vertoning waar almal net kan lag en ontspan…as jy wil huil en wroeg, gaan kyk liefs iets anders,” sê Holm self.



SPESIAAL: Diegene wat vir AL DRIE vertonings kaartjies koop en ‘n e-pos stuur aan info@centurionteater.co.za om dit te bevestig, kry ‘n gratis R50 UBER voucher. Nou kan gaste om lag, kom drink én veilig by die huis uit kom – DIS MOS NOU HOE MENS MAAK!



Kaartjies is by Quicket of by www.centurionteater.co.za beskikbaar.

R200 pp per vertoning. Beperkte sitplekke beskikbaar.

Additional information
Age restriction No under 13s
Refund policy Refunds allowed
... See MoreSee Less

12 interested  ·  6 going
Rocco de Villiers: Music at the Movies (@ Centurion Theatre)

Rocco de Villiers: Music at the Movies (@ Centurion Theatre)

Oct 29, 3:00pm

Centurion Theatre123 Amkor RoadCenturion,0157 Map

Come and enjoy an afternoon of being transported through cinema's most known and loved music by the legendary ROCCO de Villiers!

Live and centerstage on the beautiful Centurion Theatre Grand Piano (Steinway and Sons, 1969), you can expect the usual suspects of Movie-History:

Scent of a Woman, CHARIOTS OF FIRE , Cinema Paradise, DR ZHIVAGO, As it is in heaven, THE PIANO, St Elmo’s fire, The Jazz Singer, LOVE STORY, Endless Love, PIRATES OF THE CARRIBEAN, Forrest Gump, DOWNTON ABBEY, The Entertainer, MY HEART WILL GO ON.

And of course, in true Rocco style, you can always expect a special surprise.
... See MoreSee Less

4 interested
Amanda Strydom - Mooiweer (met Coenrad Rall op die Klavier)

Amanda Strydom - Mooiweer (met Coenrad Rall op die Klavier)

Oct 30, 3:00pm

Centurion Theatre123 Amkor RoadCenturion,0157 Map

AMANDA STRYDOM – MOOIWEER!

CENTURION TEATER
30 OKTOBER 2022


Amanda Strydom en haar pianis, Coenraad Rall, keer terug na die Centuriont Tater en vier die somer , die lewe, die liefde en oorlewing in hierdie produksie.

Haar eie liedjies, asook Broadway treffers, Brel, Piaf, Bette, Bob, ballades – meesterlik verwerk deur Coenraad Rall, is die regte medisyne vir alle skete en pyne!
... See MoreSee Less

6 interested  ·  1 going
Navi Redd: Rockstars of A Capella!

Navi Redd: Rockstars of A Capella!

Nov 4, 7:30pm

Centurion Theatre123 Amkor RoadCenturion,0157 Map

Met: Hanno, Killer, Schalk, Hennie en Sparky


NO INSTRUMENTS, NO PROBLEM !!!
Ouer, gryser, wyser, beter...


Die rebelle van a capella vermaak jou weer met ‘n produksie propvol treffers.... elk verwerk op die unieke Navi Redd manier.

Geen “back-tracks”, geen musiekinstrumente! ‘n Mengsel van stem, klank, humor en energie wat jy nie mag misloop nie.


Die bekende Richard Loring het die volgende te sê oor Navi Redd:


“Navi Redd is one of those rare breed of artists who combine a spellbinding mastery of vocal sounds with captivating originality. This is seen in their innovative ideas in marketing and reaching younger and newer audiences in the music market in South-Africa.


Their vocal expertise and passion for their work, make them especially marketable in the South African Industry, where audiences have not been exposed to their work. I believe that Navi Redd is one of the most exciting, accomplished and promising vocal groups to emerge from South Africa…”

Additional information
Age restriction: Family friendly
Refund policy: Refunds allowed
... See MoreSee Less

39 interested  ·  7 going
CH2 - Multi-Award Winning Guitarists (@ Centurion Teater)

CH2 - Multi-Award Winning Guitarists (@ Centurion Teater)

Nov 12, 3:00pm

Centurion Theatre123 Amkor RoadCenturion,0157 Map

Join the multi-award winning CH2 with their virtuoso guitar playing for a jaw-dropping showcase of guitar playing.

Jy het nog nooit so iets in jou lewe beleef nie! Verwag treffers soos Vyfster, Volare, Hotel California en vele stukke uit die pen van die manne self. Hulle is vinning, hulle is snaaks en die vertoning is vir die HELE familie.

Gekroon as die vinnigste kitaar spelers in die wêreld, regstreeks op Jacaranda FM, wil jy verseker nie hierdie vertoning misloop nie! Tickets will sell fast so book NOW.

Enjoy a great variety of drinks and a quick meal in the theatre's intimate and unique cellar - Die Kelder before and after the show and make a whole evening of it. Drinks bought in Die Kelder can be enjoyed in the theatre during the show.


MORE:

EXLUSIVE VIP GIFT HAMPERS available for purchase with tickets. Simply follow the prompt after booking your tickets.

VIP HAMPER: R550

Includes:

TWO signed and limited edition CH2 CD's,
Delicious GIN from EarthBound Distillery
A bottle of premium Fairview wine.
... See MoreSee Less

2 interested
Die Lappie en Louw Show (Kinderteater @ Centurion Teater)

Die Lappie en Louw Show (Kinderteater @ Centurion Teater)

Nov 19, 10:30am

Centurion Theatre123 Amkor RoadCenturion,0157 Map

Die Lappie en Louw show is 'n kostelike kindervertoning wat vir seker net so baie pret vir volwassenes beloof.

Met buikspraak, poppeteater en kopkrap kulkunsies, sal die hele gesin lekker lag en die oggend saam geniet!


Op die Centurion Teater planke op 19 November 2022 om 10h30.

Bring die hele gesin. Kinders sit lekker op die mat voor die verhoog terwyl die mammas, pappas, oumas, oupas en al die res heerlik kan ontspan op stoele 'n bietjie meer agtertoe.

Snoepie beskikbaar met lekker koeldrank, koffies en lekkernye.

Alhoewel drankies in die teater kan geniet word, word geen kos of eet in die teater toegelaat nie. So bring 'n kombersie en 'n picnic mandjie en kuier lekker verder op die lekker groot binnehof van die teater na die vertoning.
... See MoreSee Less

1 interested

Arts for the Community

The Centurion Theatre was established by Dr Douw Greeff in 1993. At the Centurion Theatre, you can be sure of quality entertainment in a cosy environment. Whether you join us for a show by South Africa's most beloved artists, or want to book the Main Theatre or Kelder for your special event, the Centurion Theatre staff will go out of their way to make your visit memorable. In July 2021 a passionate and dynamic new management team took up the torch to further the Centurion Theatre's beloved legacy. Our vision is and will always be to provide a space for the community to connect, get inspired and be entertained. Our mission then requires an absolute commitment to reaching out and taking hands with the community. Together, we will revel in and further the human experience that is theatre through the creation, promotion and revitalization of the arts.

Book your tickets here

Choose the show and the day on which you would like to see it. We use Quicket for all our events.