In die lig van toenemende kommer oor die COVID-19-pandemie (ook bekend as die Corona-virus) het die bestuur en direksie van die Centurion Teater besluit dat die teater vir ‘n onbepaalde tyd geen besprekings kan maak nie en ook toe sal wees.

Die optredes wat reeds geboek is sal uitgestel word tot daar meer duidelikheid oor die COVID-19 pandemie is.

Kontak die kantoor by 012 664 7859 vir enige navrae.

 

 

 

X