Die Campbells bied aan hulle Grootste Afrikaanse Treffers en Country Gunstelinge.

Kom geniet al die treffers soos Rooi Rok Bokkie, Bietjie Bietjie Lam, Fanta & Cola tot The Gamber en Hillbilly Rock by die Centurion Teater. Jonk en oud is almal welkom!

Kaartjie koste: R150 pp, kinders (onder 12) R100pp

 

[sc_embed_player_template1 fileurl=”https://centurionteater.co.za/wp-content/uploads/2019/11/Die-Campbells-14-Nov-Centurion-Teater-lekker-fm.mp3″]

Centurion Teater Die Campbells

X