december, 2019
06dec19:00Ken jou man se wortel - Ladies night met Timothy KieswetterR140pp

Time
(Friday) 19:00
Event Details
Hierdie is Timothy Kieswetter se mees gewildste Ladies Night in sy Gesonde Seks reeks spesifiek ontwerp vir getroude asook enkel vrouens. "Ken jou man se Wortel" gaan hy vir jou 'n
more
Event Details
Hierdie is Timothy Kieswetter se mees gewildste Ladies Night in sy Gesonde Seks reeks spesifiek ontwerp vir getroude asook enkel vrouens.
“Ken jou man se Wortel” gaan hy vir jou ‘n insig in jou man se psige gee wat jy nog nooit van te vorige gesien het nie.
Hulle sê die oë is die vensters tot jou siel, wel die man se “wortel” is die teleskoop waardeur jy moet kyk om tot in sy siel te kan sien.
P.S Soos altyd is ons Ladies Night Dress UP parties en vir hierdie geleentheid moet jy soos ‘n man aantrek. Beste vrou wat soos ‘n man aantrek wen fantastiese pryse.
Koop 6+ kaartjies en ontvang ‘n GRATIS Gesonde Seks DVD op die aand.
Kontant kroeg en kos beskikbaar. GEEN EIE KOS OF DRANK MAG IN DIE VENUE IN GEBRING WORD NIE.
Kaartjies beskikbaar by iTickets.
Bespreek jou kaartjies
iTicketsPrice
R140pp