march, 2019

30mar19:30Akoestiek - TroustoriesR150pp

Akoestiek Event Image

Time

(Saturday) 19:30

Event Details

Biografie : Akoestiek is ‘n romantiese bruilofsduo wat bruilofsfeeste met bekende & oorspronklike liefdesmusiek inkleur. Met ‘Troustories’ nooi hulle jou uit om in hulle gestroopte akoestiese styl musiek, ‘n paar staaltjies van hul opwindende bruilofservaringe & die hart agter die musiek te deel.

Bespreek jou kaartjies

TIXSA

Price

R150pp

X