september, 2020
20sep14:00Andre Swiegers - Pura Vida (Herbekendstelling van CD)R175pp

Time
(Sunday) 14:00
Event Details
Sondag 20 September 2020 (14:00) 75 minute Slegs 50 gaste toegelaat (tafels) R175 pp Besprekings en navrae kan gedoen word by jeamile101@gmail.com Sodra jou betaling in die rekening hieronder reflekteer sal toegang bevestig
more
Event Details
Sondag 20 September 2020 (14:00) 75 minute
Slegs 50 gaste toegelaat (tafels)
R175 pp
Besprekings en navrae kan gedoen word by jeamile101@gmail.com
Sodra jou betaling in die rekening hieronder reflekteer sal toegang bevestig word op epos. Die persoon wat die bespreking doen se naam, kontaknommer en die aantal besprekings sal op die gastelys aangebring word. Die besprekings inligting sal vir Centurion Teater deurgestuur word.
A.Swiegers
FNB Olympus Plaza
Branch: 258 155
Cheque: 6240 646 8258
of
https://pos.snapscan.io/qr/I4pzViyo
of
paypal.me/andreswiegers
Die restaurant sal oop wees vanaf 11h00 – 17h00. Bespreek jou tafel en kry sommer die spyskaart by Solly: 012 664 1455
KONTANTKROEG beskikbaar en drankies sal toegelaat word tydens die vertoning.
Price
R175pp