june, 2020

05jun19:00Andriëtte - Digitale VertoningR40 per gesin

Andriette

Time

(Friday) 19:00

Event Details

Na 5 jaar keer sy terug met ‘n splinternuwe album en nou kom kuier Andriëtte in die My Hart Klop Teater met Hartsland Akoesties!

Wat is dan beter as jou gunsteling musiekster wat ‘n draai kom maak in jou sitkamer?

My Hart Klop Teater bring ‘n konsert na jou sitkamer waar jy ‘n glasie wyn, koeldrank vir die kinders en versnapperings kan geniet!

As jy ‘n kaartjie gekoop het, sal jy twee ure voor die vertoning ‘n skakel (link) ontvang per e-pos en/of sms na die vertoning toe wat stiptelik om 19:00 begin.

Bespreek jou kaartjies

Bespreek hier

Price

R40 per gesin

X