september, 2018

26sep19:3021:00Bêreboksie Vol Vlerke - Met Lizanne Barnard en Elize CawoodR150pp

Bereboksie vol Vlerke

Time

(Wednesday) 19:30 - 21:00

more

Event Details

Met Lizanne Barnard en Elize Cawood.

Lidi de Waal se plat-op-die-aarde storiestukkies oor Ouma en Oom Staal se liefde en se leed soos gesien deur die oë van ‘n kind, word meesterlik vertolk deur veteraan-aktrise, Elize Cawood. Ouma is nie op haar bek geval nie en die klein dorpie se inwoners kry ‘n piece of her mind of hulle daarvoor vra of nie. Maar ook ‘n deel van haar hart en haar wonderlike wyshede.

Vervleg met toonsettings van de Waal se skrywes deur bekroonde musikant en komponis, Lizanne Barnard, in genres vanaf Boeremusiek, en Reggae tot Latin en Rock, neem Bêreboksie vol Vlerke die gehoor op ‘n ryk storiereis wat sorg vir ‘n paar trane, maar ook ‘n lag en ‘n skater. Met Leon Ecroignard, Pyjama Shark en Thys van Deventer.

Regisseur: Gerrit Schoonhoven

Book your tickets

Tixsa

Price

R150pp

X