april, 2019

11apr19:00Corlea Botha - OnbreekbaarR130pp

Corlea_Onbreekbaar

Time

(Thursday) 19:00

more

Event Details

Die langverwagte solo album “ONBREEKBAAR” maak uiteindelik sy verskyning, agt jaar na die uitruikin van “Wie ek is”.

Aanhangers kan natuurlik uitsien om die ou gunstelinge te hoor (Swart Koffie, Sonvanger), maar saam met hierdie nuwe album kom ‘n nuwe klank en voorkoms vir Corlea, asook ‘n splinternwe vertoning.

Van die nuwe gunstelinge is: Breek my hart, Uit klip gekap, Bittersoet en Onbreekbaar.

As jy gedink het jy het alles van hierdie veelsydige kuntenaar gesien of gehoor, dink maar weer…

Met hierdie vertoning bewys sy weer dat sy die musiekgrense verskuif buite elke boksie waarin iemand haar wou plaas. 

Kom luister na ‘n vertoning wat die boodskap van hoop, liefde en uitkoms spreek.

Bespreek jou kaartjies

TIXSA

Price

R130pp

X