november, 2019

14nov19:00Die Campbells - Grootste afrikaanse treffers & Country gunstelingeR150pp

Centurion Teater Die Campbells

Time

(Thursday) 19:00

Event Details

Die Campbells bied aan hulle Grootste Afrikaanse Treffers en Country Gunstelinge.

Kom geniet al die treffers soos Rooi Rok Bokkie, Bietjie Bietjie Lam, Fanta & Cola tot The Gamber en Hillbilly Rock by die Centurion Teater. Jonk en oud is almal welkom!

Kaartjie koste: R150 pp, kinders (onder 12) R100pp

Bespreek jou kaartjies

TIXSA

Price

R150pp

X