june, 2020

12jun19:00Die Campbells, Treffers en Country - Digitale VertoningR40 per gesin

Die Campbells - Digitale Vertoning

Time

(Friday) 19:00

Event Details

Die Campbells bring hulle treffers van oor die jare terug met ’n bietjie Country daarby na die My Hart Klop Teater.

Wat is dan beter as jou gunsteling musiekster wat ‘n draai kom maak in jou sitkamer?

My Hart Klop Teater bring ‘n konsert na jou sitkamer waar jy ‘n glasie wyn, koeldrank vir die kinders en versnapperings kan geniet!

As jy ‘n kaartjie gekoop het, sal jy twee ure voor die vertoning ‘n skakel (link) ontvang per e-pos en/of sms na die vertoning toe wat stiptelik om 19:00 begin.

 

Bespreek jou kaartjies

Bespreek hier

Price

R40 per gesin

X