july, 2019

Time
(Friday) 19:30
Event Details
Afrikaanse Ikoon, Besigheidsman, Finominale Musikant en Liedjieskrywer, noem hom wat jy wil! Elvis Blue is ‘n gesogte Musikant in die Suid-Afrikaanse musiek bedryf wat harte van jonk tot oud verower, Nasionaal
more
Event Details
Afrikaanse Ikoon, Besigheidsman, Finominale Musikant en Liedjieskrywer, noem hom wat jy wil!
Elvis Blue is ‘n gesogte Musikant in die Suid-Afrikaanse musiek bedryf wat harte van jonk tot oud verower, Nasionaal sowel as Internasionaal. Met ‘n betowerende dog komiese en unieke styl vermaak hy ongeveer 130 gehore per jaar. Van toeka se musiek tot nou sit Elvis Blue sy eie kleur en geur aan liedjies wat mense laat skaterlag en saam sing. Met ‘n intieme betrekking vertel Elvis Blue stories wat jou op ‘n reis neem of selfs weer laat droom. Dit alles terwyl hy toekkenings soos Tempo’s, SAMA’S & Ghoema’s laat inryg.
Met ‘n opwindende album wat wag op die voorstoep bestek sy musiek tweetalig vir alle musiek liefhebbers.
Bespreek jou kaartjies hier: www.tixsa.co.za
TIXSA Kaartjies – besprekings hulp en navrae
Kontak nommer: 087 087 7464 / E-mail adres: support@tixsa.co.za
Ons is telefonies beskikbaar gedurende die volgende ure indien jy probleme ondervind met kaartjie besprekings:
Maandag tot Vrydag 9h00 – 17h00
Saterdag 10h00 – 16h00
Sondag 10h00 – 13h00
Publieke vakansie dae 10h00 – 13h00
Bespreek jou kaartjies
TIXSAPrice
R200pp