may, 2020

30may19:30Elvis Blue - 'n Aand met Elvis BlueR200pp

Centurion Teater - Elvis Blue

Time

(Saturday) 19:30

more

Event Details

Afrikaanse Ikoon, Besigheidsman, Finominale Musikant en Liedjieskrywer, noem hom wat jy wil! Elvis Blue is ‘n gesogte Musikant in die Suid-Afrikaanse musiek bedryf wat harte van jonk tot oud verower, Nationaal sowel as Internationaal. Met ‘n betowerende dog komiese en unieke styl vermaak hy vele gehore landswyd.

Van toeka se musiek tot nou sit Elvis Blue sy eie kleur en geur aan liedjies wat mense laat skaterlag en saam sing. Met ‘n intieme betrekking vertel Elvis Blue stories wat jou op ‘n reis neem of selfs weer laat droom. Dit alles terwyl hy toekkenings soos Tempo’s, SAMA’S & Ghoema’s laat inryg.

‘n Aand saam met Elvis Blue is altyd gevul met treffers wat die hart snare roer, die hande laat klap en die hart weer laat droom.

Bespreek jou kaartjies

TIXSA

Price

R200pp

X