october, 2019

31oct19:30Ivan & Jack of DiamondsR120pp

Centurion teater - Ivan & Jack of Diamonds

Time

(Thursday) 19:30

Event Details

Ivan het groot geword in Vredendal Kaap en is tans woonagtig in Pretoria. Hy het bekendheid verwerf met die “Groot voēl Medley”

Op ouderdom 18 reik hy sy eerste CD uit genaamd “When days are Gone” en volg met vyf CD’s daarna. Ivan tree gereeld op saam met bekendes soos: Steve Hofmeyr, Ray Dylan, Dozi en vele meer.

Ivan stig ‘n groep naamlik: Ivan & Jack of Diamonds in 2019 met Adrich de Kock en JP Dix.

‘n Nuwe album is binnekort beskikbaar. 

Bespreek jou kaartjies

TIXSA

Price

R120pp

X