april, 2019

26apr19:00Jak de Priester - Kyk in my oëR140pp

Jak de Priester

Time

(Friday) 19:00

Event Details

Met dié vertoning gaan Jak sy siel ontbloot tot daar waar die gehoor sy hart kan voel.

Die afgelope 16 jaar was ’n musikale, maar ook ’n innerlike reis. Deur al die paaie en mense, liedjies en musiek, reis ’n mens altyd weer nader aan jouself.

Die gehoor gaan uitvind wat in Jak se siel aangaan met liedjies soos “Kyk in my oë”, wat hy vir sy sesjarige dogtertjie geskryf het ná ’n pynlike brandongeluk. Maar die humor sal altyd verligting bring met liedjies soos “Die pasop-liedjie” en “My lewe moet gecharge word”.

Bespreek jou kaartjies

TIXSA

Price

R140pp

X