april, 2020

16apr19:30Postponed - JOSHUA NA DIE REEN - SOMERAARDER145pp

Centurion Teater - Joshua na die Reen

Time

(Thursday) 19:30

more

Event Details

JOSHUA NA DIE REËN STEL SPLINTERNUWE ALBUM VRY

“Die titel van my nuwe album, is SOMERAARDE. Dit is gebaseer op die titelsnit wat ek vir my ouboet, Pierre, geskryf het. Vandat ek kan onthou, was sy hoop vir die wêreld dat almal genoeg sal hê om van te leef en dat daar vrede sal wees. Dat mense hulle volle potensiaal sal ontdek. Ek het besef dat jy daardie plek net binne jouself kan vind, en as dit ’n naam gehad het, sou myne SOMERAARDE gewees het,”

Die musikant, wat bekend is vir sy rustige fluweelstem, het sy nuutste vrystelling self vervaardig. Hy het baie moeite gedoen om die mooiste melodieë en lirieke soomloos te verweef met ’n interessante kombinasie van kontemporêre- en pop-klanke om ’n baie treffende eindresultaat te verseker.

Bespreek jou kaartjies

TIXSA

Price

R145pp

X