may, 2021

26may19:00Ken jou man se wortel - Ladies night met Timothy KieswetterR185 - R250pp

Ken jou man se Wortel - Timothy Kieswetter

Time

(Wednesday) 19:00

more

Event Details

Hierdie is Timothy Kieswetter se mees gewildste Ladies Night in sy Gesonde Seks reeks spesifiek ontwerp vir getroude asook enkel vrouens.

In “Ken jou man se Wortel” gaan hy vir jou ‘n insig in jou man se psige gee wat jy nog nooit van te vorige gesien het nie.

Hulle sê die oë is die vensters tot jou siel, wel die man se “wortel” is die teleskoop waardeur jy moet kyk om tot in sy siel te kan sien.

P.S Soos altyd is ons Ladies Night Dress-UP partytjies en vir hierdie geleentheid moet jy soos ‘n man aantrek. Beste vrou wat soos ‘n man aantrek wen fantastiese pryse.

Koop ‘n VIP Voucher Kaartjie en ontvang al jou gelde terug aan die einde van die show, in die vorm van ‘n Gesonde Seks Voucher. (Jy kan dan die show basies gratis bywoon.)

Kontant kroeg en kos beskikbaar by restuarant.
GEEN EIE KOS OF DRANK MAG IN DIE VENUE IN GEBRING WORD NIE.

Bespreek jou kaartjies

iTickets

Price

R185 – R250pp

× How can I help you?
X