november, 2018

30nov19:30Navi Redd - LiveR150pp

Navi Redd -Live

Time

(Friday) 19:30

Event Details

NO INSTRUMENTS, NO PROBLEM!!! Navi Redd is terug by Centurion Teater! Ouer, gryser, wyser en beter as ooit tevore…

Bring jou ma, jou pa, jou man, jou vrou, jou skoonma, jou ouma, jou kinders, jou broer, jou vriende en vyande! Vermaak vir oud en jonk!

Die rebelle van a capella is terug met ‘n produksie propvol treffers…. elk verwerk op die unieke Navi Redd manier.

Geen “back-tracks”, geen musiekinstrumente! ‘n Mengsel van stem, klank, humor en energie! A capella musiek was nog nooit so opwindend gewees nie!

Book your tickets

TIXSA

Price

R150pp

X