november, 2019

08nov19:30Navi Redd - No Instruments, No ProblemR150pp

Navi Redd - No Instruments, No Problem

Time

(Friday) 19:30

more

Event Details

Navi Redd – Met: Hanno, Killer, Schalk, Hennie en Sparky

NO INSTRUMENTS, NO PROBLEM !!!

Na 10 jaar in die vermaakbedryf nog steeds daardie een vertoning wat jy nie mag misloop nie… Ouer, gryser, wyser, beter…

Die rebelle van a capella vermaak jou weer met ‘n produksie propvol treffers…. elk verwerk op die unieke Navi Redd manier. Geen “back-tracks”, geen musiekinstrumente! ‘n Mengsel van stem, klank, humor en energie wat jy nie mag misloop nie.

Die bekende Richard Loring het die volgende te sê oor Navi Redd: “Navi Redd is one of those rare breed of artists who combine a spellbinding mastery of vocal sounds with captivating originality. This is seen in their innovative ideas in marketing and reaching younger and newer audiences in the music market in South-Africa.

Their vocal expertise and passion for their work, make them especially marketable in the South African Industry, where audiences have not been exposed to their work. I believe that Navi Redd is one of the most exciting, accomplished and promising vocal groups to emerge from South Africa…”

Bespreek jou kaartjies by TIXSA – www.tixsa.co.za


TIXSA Kaartjies – besprekings hulp en navrae

Kontak nommer: 087 087 7464 /  E-mail adres: support@tixsa.co.za

Ons is telefonies beskikbaar gedurende die volgende ure indien jy probleme ondervind met kaartjie besprekings:
Maandag tot Vrydag 9h00 – 17h00
Saterdag 10h00 – 16h00
Sondag 10h00 – 13h00
Publieke vakansie dae 10h00 – 13h00

Bespreek jou kaartjies

TIXSA

Price

R150pp

X