october, 2018

12oct19:00Niks en êrens met Steffie le Roux & Brandon OctoberR150pp

Steffie & Brandon

Time

(Friday) 19:00

Event Details

Uiteindelik gaan hierdie 2 vriende vir die eerste keer die verhoog deel met die mooiste melodie.

Oorspronklike liedjies sowel as bestaande liedjies gaan ‘n nuwe kleur kry, en gaan gesing word met hart en siel soos net hierdie twee kan.

Kom kuier gerus saam en kom beleef en ontmoet die kunstenaars en geniet ‘n wonderlike aand van goeie energie en mooi musiek.

Hulle word beggelei deur Mariëtte Galjaard.

Book your tickets

Tixsa

Price

R150pp

X