october, 2018

31oct19:30Kort Broek en Lang Kouse - Rocco de VilliersR180pp

Rocco Kort Broek Lang Kouse

Time

(Wednesday) 19:30

Event Details

Rocco bring plesier, kwinkslae en baie musiek vanaf sy splinternuwe album Kortbroek, Langkouse.

Die show sluit al die “usual suspects” in tot treffers vanaf die nuwe cd, Wat om te dra agter op ‘n bakkie, Reën kan jy nie koop nie, Blom, Kortbroek Langkouse en natuurlik Liewe Hemel Liewe Aarde.

Kyk hieronder na Rocco se nuutste musiekvideo en eerste enkel snit vrygestel. 

Book your tickets

Tixsa

Price

R180pp

X