october, 2020

04oct14:00Rocco de Villiers - Middagete konsertR250pp

Time

(Sunday) 14:00

more

Event Details

‘Rocco speel Jim Muller’

Die pianis Rocco de Villiers toor met die gewilde keurspele van Jim Muller. Immergroen treffers van Nico Carstens, soos “Die Klokkiewals” en “Zambesi”, “Warm Snare” van wyle Hansie Roodt Snr, Hendrik Susan, Ollie Viljoen en Taffie Kikillus, word afgestof, blink gepoets en kry ‘n nuwe huppel in die stap vir die 21ste eeu. Hierdie moenie-mis-konsert is ‘n huldeblyk, ‘n reis van nostalgie en ‘n kykie in die toekoms sonder om die verlede te vergeet. Voeg daarby ‘n uitgevatte orkes, Rocco se sin vir humor en die voete begin te jeuk.

Pianist Rocco de Villiers makes magic with the very popular music of Jim Muller. The show also include evergreens like “Zambesi” and “Klokkiewals” by Nico Carstens, “Warm Snare” by Hansie Roodt, Hendrik Susan, Ollie Viljoen and Taffie Kikillus. All these classics. All these classics have modern arrangements for the 21st century without losing the magic of the past. A true trip down memory lane. Don’t miss this concert. Rocco and the band is well dressed, add some humor and toe-tapping music and you have a night to remember.

Bespreek jou kaartjies

TIXSA

Price

R250pp

X