march, 2019
28mar19:30Ruth en Vriende - Sy liefde in die kolligR150pp

Time
(Thursday) 19:30
Event Details
Biografie : Ruth Music SA & ‘n handjievol uitgesoekte ‘worship-leaders’, liedjieskrywers & talentvolle musikante deel hul oorspronklike musiek in ‘n akoestiese styl met klavier, akoestiese-, elektriese- & baskitaar op die Centurion
Event Details
Biografie : Ruth Music SA & ‘n handjievol uitgesoekte ‘worship-leaders’, liedjieskrywers & talentvolle musikante deel hul oorspronklike musiek in ‘n akoestiese styl met klavier, akoestiese-, elektriese- & baskitaar op die Centurion Teater verhoog. Kom deel in ‘n baie spesiale aand van saamwees met ‘Sy liefde in die kollig’.
(Zaretha, Marelize Smith, Eddie McKenzie, Werner Kahts, Maryke Lundie, Rikus Jonck & Renate Roodt
Bespreek jou kaartjies
TIXSAPrice
R150pp