november, 2019

13nov19:30Ses SnareR150pp

Ses Snare - Centurion Teater

Time

(Wednesday) 19:30

more

Event Details

Die immergroen en immergewilde groep Ses Snare keer vir die eerste keer in bykans drie jaar op Woensdag 13 November terug na die Centurion Teater – die teater waar alles 11 jaar gelede vir hulle begin het.

Die Snare is steeds volstoom aan die gang en bring vir die Centurion Teater gehoor ‘n konsert met ‘n keur uit hulle beste liedjies van die afgelope 11 jaar asook ‘n klompie nuwe liedjies wat nog nie by Centurion teater gehoor is nie.

Ses Snare bestaan uit Blackie Swart, Leon Ecroignard, Pieter Smith, MD Greyling, Peter Hoven en Rick Swart.

Kom luister hoe die manne die verhoog aan die brand speel op hulle “tuisveld”!

 

Bespreek jou kaartjies

TIXSA

Price

R150pp

X