june, 2020

19jun19:0015:03Sirkus tyd, Take me to Neverland - Digitale VertoningR55 per gesin

Neverland Circus

Time

(Friday) 19:00 - 15:03

Event Details

Opgeneem in die Centurion Teater. Dis sirkus tyd met van die wêreld se beste akrobate en sirkus tonele; 6 kunstenaars en 15 spesialiteitsdade

Wat is dan beter as jou gunsteling musiekster wat ‘n draai kom maak in jou sitkamer?

My Hart Klop Teater bring ‘n konsert na jou sitkamer waar jy ‘n glasie wyn, koeldrank vir die kinders en versnapperings kan geniet!

As jy ‘n kaartjie gekoop het, sal jy twee ure voor die vertoning ‘n skakel (link) ontvang per e-pos en/of sms na die vertoning toe wat stiptelik om 19:00 begin.

.

Bespreek jou kaartjies

Bespreek Hier

Price

R55 per gesin

X