september, 2018

27sep19:00UITVERKOOP - Timothy Kieswetter in "Die Stripshow"From R150pp

Die Strip show

Time

(Thursday) 19:00

Event Details

Kom kyk hoe Timothy Kieswetter, in sy skreeu snaakse een man komedie “Die Stripshow” al die seksuele taboes en huweliksmites een vir een weg-strip.

In hierdie opvoedkundige komedie word daar met woorde gestrip en nie klere nie. (Alhoewel hy totaal en al die lyf het vir dit). Dit is snaaks, sexy en leersaam.

Vorige Pretoria vertonings almal UITVERKOOP! Moenie hierdie een misloop nie!

As jy 6+ kaartjies koop ontvang jy ‘n gratis boek “Ontbyt in die bed en Seks in die kombuis”.

Kaartjie pryse:
Grondvlak – R 175pp
Messanine – R 150pp
Balkon – R 150pp

Book your tickets

iTickets

Price

From R150pp

X