Die Centurion Teater skep saam met Corlea Botha en haar Genadesakke projek, hoop en uitkoms aan mishandelde vroue.

Skenk ‘n gebruikte of nuwe handsak met sanitêreware, toiletware, grimering of lekkerruik goed wat ‘n vrou in nood kan bederf.

Maak ‘n verskil en wees deel van iemand se nuwe begin!

SMS GENADE en u NAAM aan 48433 (SMS koste R1.50)

Genadesakke Projek – Corlea Botha

X