Komende Gebeure
No Events




KWALITEIT VERMAAK IN ‘N KNUS OMGEWING
Hierdie stylvolle, ten volle toegeruste teater is baie gewild by kunstenaars en die publiek want dit voldoen aan alle eienskappe vir die perfekte aand uit. Van die beste kunstenaars, sangers en akteurs tree by die Centurion Teater op; ontspan met ‘n drankie en geniet die optrede – jy kan nie vir meer vra nie!
ONS GEBEURE
Kyk na die Kalender vir opkomende gebeure en vertonings by die Centurion Teater; ons het wonderlike kunstenaars wat kom optree en vertonings doen.
Maak gebruik van ons fasiliteite
Die Centurion Teater kan gebruik word vir konferensies, funksies, partytjies, werkswinkels, spanbou of jou eie geleentheid.
#helpthoseonthefrontline CHARITY CONCERTS!
Enjoy our #helpthoseonthefrontline CHARITY CONCERTS in the comfort of your own home with your family and support the CENTURION Theatre! You can expect 8 concerts of 67 minutes up and until December 2020 – 120 artists blessing us with their talent – the satisfaction of...
Centurion Teater tydelik gesluit agv. Corona virus pandemie
In die lig van toenemende kommer oor die COVID-19-pandemie (ook bekend as die Corona-virus) het die bestuur en direksie van die Centurion Teater besluit dat die teater vir ‘n onbepaalde tyd geen besprekings kan maak nie en ook toe sal wees. Die optredes wat reeds...
Die Campbells – Grootste afrikaanse treffers & Country gunstelinge
Die Campbells bied aan hulle Grootste Afrikaanse Treffers en Country Gunstelinge. Kom geniet al die treffers soos Rooi Rok Bokkie, Bietjie Bietjie Lam, Fanta & Cola tot The Gamber en Hillbilly Rock by die Centurion Teater. Jonk en oud is almal welkom! Kaartjie...
Teken in op ons nuusbrief en weet eerste van ons toekomstige gebeure en vertonings!



Kom sê Hallo!
Kantoor Ure
8h30 - 17h00
TIXSA Kaartjies – besprekings hulp en navrae
Kontak nommer: 087 087 7464
E-mail adres: support@tixsa.co.za
TIXSA is telefonies beskikbaar gedurende die volgende ure indien jy probleme ondervind met kaartjie besprekings
Maandae tot Vrydae 9h00 – 17h00
Saterdae 10h00 – 16h00
Sondae 10h00 – 13h00
Publieke vakansie dae 10h00 – 13h00
Kontak Ons
Nommers
+27 12 664 7859
+27 72 245 4390
Epos
Kaartjie Verkope. susan@centurionteater.co.za
Inligting. marlene@centurionteater.co.za
Adres
Amkorlaan 123, Centurion
Gauteng, South Africa